In memoriam: Cass Abrahams en haar koserfenis

“Hierdie vrou, wat haarself leer kook het, het saam met die beste kokke ter wêreld gekook en sy kan nie eens meer onthou hoeveel toekennings sy al gekry het nie – internasionaal en hier. Sy is ook gekies as een van honderd kokke uit die wêreld se bestes …”