In gesprek met RR Ryger oor Drank, seks en David Bowie

“Liefde is for sure gevaarlik. Luister maar net hoe klop jou hart as jy verlief is. Jy kan ’n hartaanval kry van opgewondenheid.”