vroegmôre

“vroegmôre
se natvars winterlug
soek krake in die nag
styf lê ek agter jou rug”