In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé: ’n lesersindruk
“Ten slotte kan die boek aanbeveel word vir almal wat ernstig oor lees is, hoewel dit geensins ontspannend of maklik is nie. Dit verskaf ’n handvatsel wat vir die leser verrykende ervarings kan bied ten spyte daarvan dat daar nie met alle redevoering saamgestem hoef te word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed