In die pylvak

“My verwagting is dat die ANC sy posisie gaan verloor as die dominante party in die Suid-Afrikaanse politiek na 30 jaar en sal terugsak na wat as ’n pre-dominante party beskou sal kan word. Met ander woorde steeds die grootste party, maar nie meer die oorheersende party nie, en steeds die regering, met ongeveer 48% van die nasionale steun.”