In die fragmentarium 4

“Moenie te groot woorde gebruik nie want die oggend is nog ongeskonde en heilig. Jy sit op die balkon asof dit ’n stoep is, met ’n eerste beker koffie en ’n moot beskuit hard soos ’n klinker.”