In die fragmentarium 1

“Wat jy hier in die hand neem, Leser, is ’n soort joernaal stukgewys bygehou oor die drie jaar, of meer – tot dusver – van inperking en afsondering, bevraagtekening en disoriëntering.”