Impossible skies – life with my brother, the artist Walter Meyer deur Frans Meyer: ’n boekresensie

“Die titel Impossible skies is gepas vir beide broers se ervaring van die hemelruim: Frans wat dit in sy vlugte dwarsoor Afrika verken het, en Walter wat die bykans onmoontlike reggekry het – om die lug op ’n skilderdoek vas te vang.”