Ilza Roggeband: "Boek skryf is nogal ’n skrikwekkende ding ..."

"Ek het ’n redelike idee gehad waar ek wou eindig, maar ek het eers na ’n paar hoofstukke op die moordenaar besluit. Toe ek besluit het wie dit is, was ek baie versigtig om niks te verklap sodat die leser dit moet uitvind nie …"