“Die snykant wat gereeld skerp gemaak word om eweredige stukkies gras te kan afsteek. ’n Liefdestaak. Jy koester hom soos ’n kleinood in jou arms, ’n saligmakende septer. Jy is nie kwaad nie. Sien nie rooi of swart of blou of enige ander kleur nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed