Humor in die oorlogsone: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (21 Maart 2022 om 15:00)
Hoe saboteer jy ’n hommeltuig met ingelegde tamaties? Menslikheid, humor en sterk vroue sou ’n goeie opsomming wees van hierdie gesprek met Eben Viktor vanuit Dnipro in Oekraïne. Ook taal. Wat beteken die woord waterpas in Russies?
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed