Hulpvaardige kubernetiese skilpaaie: Kunsmatige Intelligensie en robotte in en om die huis

“Omdat robotstofsuiers binne die huis, wat ’n intieme ruimte is, funksioneer, word hulle deel van mense se sosiale netwerke. Mense raak geheg aan hulle robotstofsuiers en gee selfs vir hulle name.”