Huldigingswoord aan Jaap Steyn – vanaf Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, UV

“Jaap Steyn se kollegas het nie net ’n kollegiale verbintenis met hom gehad nie, maar ook ’n vriendskaplike verhouding. Ons vier dus ook Jaap Steyn se bydrae in Afrikaans en sy nalatenskap as mens.”