Huldeblyk aan Karel Schoeman – ’n Lewe en oeuvre wat getuig van ’n inwaartse reis in die teken van gasvryheid teenoor die laaste gas

“Vir sommiges mag dit te morbied klink, maar die ars moriendi is ’n fyn kuns wat in die lewe en werk van Karel Schoeman op ’n meesterlike wyse beoefen is. In ’n dood-ontkennende samelewing huldig ek hom daarvoor.”