“Die seewater het broer Andries se klossies hare teen die kant van sy kop nou stokstyf gemaak. Die groot bles is nou helderrooi gebrand. Sy oë lyk reusagtig groot agter die vuil lense van sy leesbril. Oom Joep sit verwese agter tussen die enjins, sy groot wit hand op sy bors. Sy lippe is spierwit van die salpeter.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed