Houdenbek 200 deur JH van der Merwe: ’n lesersindruk

“Die rol van gerugte en halwe waarhede in die aanloop tot die tragedie kan nie ontken word nie en hierdie geneigdheid van die mensdom, soos wat dit afgespeel het in die afsondering van die Koue Bokkeveld, word onder verskeie hoofde aangespreek.”