Hospitaal Weltevreden deur Riaan Grobler: ’n onderhoud met die skrywer
“Ek het begin met Anna-Mart. Ek ken ’n Anna-Mart – sy het net ’n ander naam. Hierdie meisie is verskriklik slim. Sy het soveel potensiaal, ongelukkig kom sy net nie uit haar armoede nie. Sy kry net nie ’n geleentheid nie. Dit was my inspirasie vir Anna-Mart.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed