Hortjies dig by die KKNK

“Die klein leefruimte van die Blums se laaste dae is met groot sorg aan detail vir die kykers gebied. Dit het geloofwaardigheid geskep aan Hetta se lewe en ’n ruimte vir Peter se verskynings geskep.”