Hope Masike – die nuwe prinses van mbira

“Hope bou haar liedjies met van mbira se tradisionele tegnieke, maar speel stadiger frases as wat jy dalk op dié instrument verwag en gebruik heelwat eggo wat hulle soos dagdrome laat hang.”