Hoop is ’n kers wat bly brand

“Die kersie kos twee euro. Die kerspit vlam, flikker en brand dan stil. Sy kyk op haar horlosie. Hulle opereer al ongeveer sewe uur lank op haar kleinseun.”