Hoofman onder die praatboom: Breyten in FilosofieKafee-gesprek oor die staat as "treurige verhaal"

Breyten: “Op kampusse is daar skielik ’n ‘volslae geheueverlies'”. Louis Duvenage lewer verslag oor Breyten Breytenbach en Johann Rossouw se FilosofieKafee-gesprek wat op 4 Maart 2022 in Wellington plaasgevind het.