Honourable discharge – José se riem

“Hy wikkel sy arms en kyk na die boeie wat sy polse vasklem. José Duarte, sestienjaar oud. Poging tot moord. Eerste oortreding. Graad tien. Verwys na Tokai-verbeteringskool. Twee na drie jaar. ’n Relatiewe standaardverwysing, dink ek.”