Hoerkind by die Toyota US Woordfees: ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck
“Die teater is ‘showing, not telling’, maar hoe nou gemaak met ’n eenmanvertoning van memoires? Dis toe ek besluit het om elke toneel basies as ’n eie klein drama te sien. Jy kry nie kans om aan die slaap te raak, gemaklik te raak of aan ander dinge te dink nie. Herman/Geon Nel vereis jou aandag.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed