Hoerikwaggo Indaba val vas in identiteitskwessies sonder nuwe voorstelle

“Ons is lankal verby daai ou vervelige prekie en ook dat bruin mense nie ’n taal en kultuur het nie. Dit is deesdae sommer onsin, omdat ’n menigte bruin mense heel gemaklik is met wie en wat hulle is en heel trots is op hul Afrikaanssprekendheid.”