Hoër onderwys en die uitbou van demokrasie te midde van ’n polities omstrede landskap

“Die onlangs afgehandelde verkiesing in Suid-Afrika, gekenmerk deur tweespalt en spanning, het ’n wydverspreide ontevredenheid onder burgers oor hul lewenskwaliteit oor die afgelope 30 jaar geopenbaar. Te midde van so ’n omstrede politieke landskap is dit van kardinale belang om te besin oor die verloop van demokrasie en burgerskap, veral die rol van hoër onderwys in die bevordering van demokratiese waardes …”