Hoender en Moeder Perske – die prag van Xhosa-name

Koos Oosthuysen, wat die Bybelvertaling in isiXhosa gekoördineer het, gesels met Bertie Neethling oor sy LitNet Akademies-artikel, “Persoonsnaamgewing onder die Xhosasprekendes van Suid-Afrika”.