Hoekom sukkel kinders met wiskunde? – Kollig op akademikus Hanrie Bezuidenhout

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Hanrie Bezuidenhout oor haar nagraadse studies en haar huidige navorsing.