Hoekom is mans bang? In gesprek met Dibi Breytenbach oor Heks
“Se dinges. As ’n mens heksdom bereik, sien jy dit vir wat dit is. Dalk het ek te veel Foucault gelees – dat diegene met mag diskoerse tot hulle eie voordeel skep, terwyl hulle hulle intensies verskuil. Soewereine magsmisbruik op die kleinste skaal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed