Hoe verklaar jy dit? Met Jana Marx en Stefaans Coetzee by Momentum Beleggings Aardklop 2023

“Kultusgedrag kan sy kop uitsteek in vriendekringe en selfs by die werk. Ná Devilsdorp het ek ontsettend baie vrae gekry van mense wat wonder oor die gevaartekens – hoe om te weet of jy reeds deel is van so ’n groep en ook hoe om mense te help wat daarin vasgevang is.”