Hoe om soos ’n professor te polemiseer – ’n laaste wederwoord

“Professore het altoos die volle waarheid in pag en speel sonder uitsondering mooi volgens die verordende reëls.” Jean Meiring reageer op Joan Hambidge se repliek.