Hoe moet gelykheid lyk?

“Die probleem lĂȘ eerder by die gevolgtrekking wat hulle [die MRK] hiervandaan maak: ‘Die ongelyke heropening van sommige skole … beperk egter ook die reg op basiese onderwys van leerlinge wie se grade of skole nie heropen nie, die grondliggende reg op gelykheid wat deur artikel 9 van die Grondwet verskans is.'”