Hoe en hoekom leer ’n rekenaar Afrikaans praat?
“Die eenvoudigste manier om spraakherkenning te verduidelik, sou wees om te sê dat ’n mens met ’n rekenaar kan gesels en dat die rekenaar dan die nodige aksie sal neem volgens die gesprek, of dat die rekenaar sinvolle, gesproke instruksies aan ’n mens kan gee.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed