Hierdie is ’n boek oor monsters: ’n onderhoud met Jaco Jacobs

“As skrywer van die boek het ek my bes probeer om hulle op hul plek te sit, maar julle sal self moet lees en besluit of hierdie ’n boek oor feetjies of ’n boek oor, wel, monsters is.”