’n Resensie van Out of mind deur Barbara Townsend
“Dit is ’n lywige werk met ’n stadige pas, in lyn met die tydsgees. Soms wil die leser gefrustreerd raak met die ontwykende, subtiele maniere en die stadige pas waarteen verhoudings ontwikkel, maar dit is hoe outydse hofmakery was.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed