Hier gaat ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz: ’n resensie

“Hierdie is ’n lekker boek om in een sit te lees; maar die stories is so lekker pittig geskryf dat jy ook net af en toe een of twee verhaaltjies kan lees vir verryking.”