Heupvuur: Theo Venter oor die Onteieningswet
“Waarom sou die President die wetgewing teken vier dae nadat hy by die Wêreld- Ekonomiese Forum sakeleiers uitnooi om Suid-Afrika as beleggingsgeleentheid te oorweeg, wetende dat eiendomsreg ’n kritieke risikofaktor vir enige besigheid is? Waarom sou hy die wetgewing onderteken sonder om dit met senior lede van die RNE te bespreek of ten minste sy optrede op ander maniere te kommunikeer?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed