Het die Oscars nog bestaansreg?
“Alhoewel diversiteit natuurlik baie nodig is, het sekere akteurs daarteen te velde getrek en persoonlik probleme daarmee geopper, omdat ‘die regte kunstenaars nie altyd benoem word nie vanweë hierdie reëls’. Dit word beskryf as die tinsel-faktor, om te skakel met Hollywood se bynaam Tinseltown. Versiering, vergulding en om goud oor te strooi is hier ter sprake.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed