"Herskep Afrikaans": Neville Alexander-gedenklesing 2020

“Alle monumente is deesdae kontroversieel – dink gewoon aan die beweging rondom #RhodesMustFall. Die Taalmonument mag dalk reeds vir alle Afrikaanssprekendes toeganklik wees, maar wat van ons ander inheemse tale?”