Herrie die olifant, ’n engel uit die buitenste ruim, en ’n blinkgoue eier: Loeloeraai 100 jaar later en CJ Langenhoven 150 jaar later

“Ekokritici moedig mense aan om ook op hierdie kritiese wyse na die natuur te kyk. Dit daag die mens in die Antroposeen uit; die mens wie se aksies negatiewe gevolge het. Dit draai die antroposentriese idee van die wêreld om en maak dit ekosentries.”