Hermeneutiek: Om met jou lyf te lees en te luister

“Vanaf interpreteer met jou hele lyf moet ons gaan na preek en praat vanuit daardie lyf. En nee, hiermee word nie ’n soort emosionaliteit bedoel nie. Soos Danie Marais in Ek en jy bestaan nie dig: ‘Wit trane is net sout / in ou wonde.'”