Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans
“Dit was ’n aangrypende ervaring om voor (opstandige) hoërskoolseuns in die klas te staan terwyl die 1976-onluste rondom Afrikaans as onderrigmedium in Soweto plaasgevind het. Hoe verduidelik en regverdig ’n mens dit dat leerders gedwing word om in die ‘landstaal’ onderrig te ontvang, terwyl jou eie politieke oortuigings nog aan die ontwikkel is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed