“Vir my is die mooiste van die vy dat dit nie regtig ’n vrug in die ware sin van die woord is nie. Dis eintlik ’n blom, sê hulle, wat na binnetoe groei. En as jy ’n vy oopsny, kan jy sien hoe waar dit is.” Karen Hart deel ’n vyetertresep.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed