Here en Boere deur Karel Schoeman
“Watter waarde hou Schoeman se VOC-reeks en Here en Boere in die besonder dan vir die gewone leser in? Die boek bevat ‘n magdom feite en inligting en alhoewel dit uiters interessant en boeiend vir die belangstellendes in Kaapse koloniale geskiedenis is, lees mens lank daaraan. Mens sou dit dus in die kategorie van ‘geskiedenis vir die fynproewers’ kon plaas …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed