Hennie Aucamp (1934–2014)

“’n Mens moet leer om ’n afstand tot dinge én mense te behou. So bly dinge en mense vir jou nuut; só bly jy ook vir bekendes nuut.” Hennie Aucamp se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.