Henk Serfontein by die KKNK

“Die plante is dan nuwe lewe, kinders dus, wat voortgebring word deur die aarde. Hulle word kaal geskets, die wortels ontdaan van enige grond, soos ’n mens soms babafoto’s sien.”