Voorsittersrede by die Helpmekaar-studiefonds se eeufees

“Ware opvoeding streef na wysheid, nie blote kennis of tegniese vaardigheid nie, sodat goeie samelewings gebou kan word – en daarin staan moedertaalonderrig sentraal.”