Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis: ’n resensie

Help! My dorp hou ’n kunstefees is snaaks – maar dun. In ’n sin is dit ’n enkele grap wat Kombuis in etlike verskillende gedaantes oorvertel. Maar, dit ís snaaks, soms – in die stilligheid van jou binnekamer – raserig snaaks.”