Help! Koos Kombuis se kunstefees spiraal buite alle orde!

“Dis dalk ’n bietjie meer Kootjie Emmer as Magersfontein.” – Koos Kombuis oor sy ‘crazy komedie’, Help! My dorp hou ’n kunstefees!