Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer
“Die groot aanlyn verkopers is nie primêr op die belange van die boekbedryf gefokus nie en verkoop dikwels onder die markprys om kopers te lok. Boeke word gebruik as sogenaamde loss leaders om ander verkope te stimuleer. Dit is baie nadelig vir die boekbedryf en kan op die lang duur die einde van boekwinkels beteken. Die sukses van Heimwee tot dusver is ’n duidelike bewys dat lesers steeds tradisioneel boeke by boekwinkels koop.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed