Heildronk

“Vegters teen die pandemie in die loopgrawe wat die vaandel dra as noodsaaklike werkers, soos gesondheidsdienswerkers, rampbestuurders, trokbestuurders wat die risiko loop om in hoërisikogebiede deur lede van die publiek geplunder te word … Daar is gans te veel om te noem wat nie erkenning kry nie. Die artikel is vir elkeen van hulle.”